Duitse Wikipedia

Duitse Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Duits
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 16 Maart 2001
Huidige status Aktief
URL de.wikipedia.org
Lande waar die Duitse Wikipedia die belangrikste weergawe is
Tydlyn
Gebruikergroepe

Die Duitstalige uitgawe van Wikipedia is op 16 Maart 2001 begin en is tans die 3de grootste aanlyn ensiklopedie volgens die aantal gepubliseerde artikels, na die Engelse en Cebuano Wikipedias.[1] Dit bevat tans 2 922 481 artikels.

  1. meta:List of Wikipedias [1]

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne